Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Anyone done the Vaal Dam canal road?

    It is the Vischgat road if you come from Vereeniging and you take the Zuikerbosch road. You'll see the canals on the left. You come too a 90 degree turn left, you turn right then you'll ride over the canals into some farmland. Water affairs put in a new pipeline and their were a service road...
  2. P

    Bell MX-9 Adv MIPS helmet for sale *SOLD*

    Hallo Malcomx is this helmet still available thanks
  3. P

    Question about CO2 cartridges.

    Ek het al 3 in my top box klein compressor; klomp co2 en n fietspomp,ek het eenkeer 3 co2 gebruik om die fiets rybaar te kry,ek gebruik die klein compressor liewers,dit het my nog nie in die steek gelaat die co2 raak net duur,dis op n 130\17 tyre
  4. P

    Wilbers Suspension for Truimph Tiger 800

    Hallo Swyster as die shock nog beskikbaar is sal ek dit vat asb, pm my jou bank besonderhede dan praat ons verder :thumleft:
  5. P

    Three Weeks and 6300km Around SA on my Bike

    Dankie Mother vir n lekker ride report iets om oor te droom :thumleft:
  6. P

    Generic LED Indicators

    Is daar nog van die flikkers beskikbaar, ek soek 2 stelle asb
  7. P

    Super bike tyre

    Nuwe tyre tekoop R1000
  8. P

    Yamaha XT600e Thread!!!

    Ek sal die 660r vat het n 600e gehad voor die 660,ry baie grond paaie is gerieliker ,genoeg krag,ligter op petrol kan 140 heel dag ry,die 600 so 120/130
  9. P

    Daar is geen haas in die Karoo nie

    Ai jy is bevooreg om so lekker op die grond rond te toer, mooi fiets, ek krap maar aan my fiets en droom van die grond pad, die polisieman het my nou die dag gewaarsku toe ek van my plot af gekom het, nou bly ek maar by die huis  :thumleft:
  10. P

    Secunda - Graaff-Reinet, 4 - 5 dae, teer/grondpad, voorstelle asseblief

    Dorsland ons het uit Meyerton weggetrek,die aand toe slaap ons op die  plek Balloch Cottages, het maar per toeval daar verby gery, mooi plaas in die berge, dis op die inter net, ek ry altyd deur die onbekende dorppies dit laat my voel ek toer deur Afrika, die pad van Elliot, Qiba, Cala, Lady...
  11. P

    Secunda - Graaff-Reinet, 4 - 5 dae, teer/grondpad, voorstelle asseblief

    Ek probeer altyd agter paaie ry, ek en n vriend het eenkeer die pad gery, ek het dit geniet, Vaal Marina, Villiers, Frankfort, Reitz, Kestell, Phuthaditjaba, Clarens, Fouriesburg, Ficksburg, Ladybrand, Hobhouse, Wepener, Zastron, Lundins Nek, grond pad Barkly oos, Qiba, Cala, Lady Frere...
  12. P

    My new bike... Triumph Scrambler XE 1200

    Baie geluk dis vir my ook n baie mooi fiets geniet dit
  13. P

    Why do YOU ride?

    Vir my is motorfiets ry soos golf as ek n mooi fairway sien wil ek golf speel  as n motorfiets verby ry wil ek ook rond ry doen dit al 40 jaar
  14. P

    Hoëveld rondrits

    Ek het geen idee van die geskiedenis van die plek, die polisie stasie is ook Roadside,die plek is agter die Sasol one stop op die N3 voor Warden 
  15. P

    Hoëveld rondrits

    Warden omgewing Die polisie stasie werk nog in Roadside
  16. P

    Hoëveld rondrits

    Warden omgewing
  17. P

    Hoëveld rondrits

    Frankfort omgewing
  18. P

    Hoëveld rondrits

    Nee die yammie loop nog baie rond net lui om te pos  :biggrin: ,het nou die dag weer Frankfort ,Tweeling omgewing gery  en op n spook dorp af gekom.
  19. P

    Machine work

    Ek is op Meyerton as jy nie reg kom
  20. P

    Wishing you all a happy festive season.

    Dankie Dan voorspoed vir julle
Top