Secunda - Graaff-Reinet, 4 - 5 dae, teer/grondpad, voorstelle asseblief

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
12,639
Reaction score
4,521
Location
Nie van hier nie
Bike
Honda CRF 300L
Ek gaan hier rondom 24 April met my nuwe AT  :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: terugry van Secunda af Graaff-Reinet toe. 

Die Saterdagaand kuier ek by 'n maat van myne daar naby die Vaal Marina maar van daar af skuur ek gat huistoe.  Die Oos-Vrystaat is vir my bitter mooi en ek sal graag daardeur wil ry, Wepener, dalk Smithfield, Verwoerddam, Colesberg by [member=21458]Tampan[/member] om, dan huistoe. Maar, behalwe vir die Vaaldam en Tampan is ek nie vas nie.  Die fiets het 'n Honda "topbox" op wat ek gaan afhaal as ek tuis is, maar ek wil nie met hom erge tegniese roetes ry nie.  Ek gaan maar gastehuis/gasteplaas oorbly, uit die dorpe uit.

Wat kan julle voorstel?
 
Top