Lanklaas 'n pic van Groenie gepost.
Het hom die eerste keer in 'n lang tyd ordentlik geservice. Nadat hy aan die brand geslaan het, moes ek die wiring harness, airbox en carb vervang. Ek het die standaard jets in gelos en nie gepeuter met enige ander goed nie.
2de pic wys hoe 'n plug moet lyk...