Verkeerde bike, maar op my 690 gebruik ek een van die flying brick sakke met twee goedkoopste 20L "dry bags" van takealot. Die twee "dry bags" gan in die "bene" van die groot sak.
Te veel gelaai, maar dit lyk so op die 690. Die stuk wat oor die sitplet gan is waar ek my toolsak sit. Ek dink...