Winterberg Get Together 2018

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
57
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
As gevolg van n vorige geleentheid se droog maak het Jmol my vriendelik aangestel om hierdie RR te doen nou ja laat ek probeer....
Manne om hierdie "Get Together" mooi te verduidelik is n moeilike ding as jy nie self dit kon ervaar nie , nie net was dit vir n goeie doel nie en n ou weet mos om fondse bymekaar te maak vir die ou mense  in die Thatcher Home in Fort Beaufort is n nodige storie maar dan kry jy mos net n ding wat reg werk en die naweek was een van daai dinge , ons het goeie weer gehad lekker grondpaaie , pragtige riviere en natuurlik goeie geselskap , ou gesigte nuwe gesigte (sonder om iemand uit te sluit nie) die wat van ver gekom het , die Jakkalse , die Frankie's wat  kom huis opsit het , die Port Elizabeth manne , die Oos londen manne ,die Kirkwood manne almal met n nuwe baard , die ou met die Ktm , en die Kopperaal.... so was die resep net reg vir n goeie kuier , so te se almal loop met n lucky draw weg en ons eet vir ons lekker vol met n lekker spit braai....
Hier volg n paar fotos asb gooi nog so paar by , kom aan JR85 jy is ook ge summons om te help met die RR...

Sent from my S30 using Tapatalk

 
.
9eb330c7824fdc80b2ac049ed3eb0287.jpg
5766d92e1b794ea8793eb7ce47871859.jpg
f29244c58c8a23470708ad342c9d103e.jpg
53c1dd92f52f076bb89950cd11b9885d.jpg
39dd6821ed39466b48a448a49e9d998a.jpg
030aac2ce74244bd4a8d51f7e8466677.jpg
3be500274041a26c0712668130a242a4.jpg


Sent from my S30 using Tapatalk

 
Must be that same confused tortoise I came upon.
Have no idea what was going on with it.
 

Attachments

  • IMG_20180310_130930.jpg
    IMG_20180310_130930.jpg
    267.7 KB
  • IMG_20180310_130948.jpg
    IMG_20180310_130948.jpg
    233.6 KB
  • IMG_20180310_131006.jpg
    IMG_20180310_131006.jpg
    279.7 KB
Mr.T said:
Must be that same confused tortoise I came upon.
Have no idea what was going on with it.

They dig a hole like that when they lay eggs. After they lay the eggs, they close up the hole again.

I have seen that they just dig the hole and not lay, but they usually do lay in the next few days in a new hole.
 
Dankie julle almal. As dit. Ie was vir Karen se harde werk agter die skerms nie, dan sou dit ook nir 'n sukses wees nie.
dd8b87217f24e5c3ca64285d6d9169e3.jpg
07df4d43eb49a3b81680d65e52b6dfb1.jpg


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

 
Weereens dankie aan almal wat n bydra gelewer het om die naweek moontlik te kon maak en dat dit ook vir n goeie doel was, etes, kuier saam goeie vriende was aan die orde van die dag uitsteekende.
Die weer Saterdag soontoe en terug Sondag was perfek, mens kon nie vir beter gevra het, maar bygese enige weer is goed solank ons net kan ry.
Vir die Kirkwood span wat ek mee saam gery het en Klein Bennie van J-bay se ek baie dankie, die wereld lyk darem mooi deur Warerford, Pearston, Bruintjies hoogte, Swaershoek, Lake Auther en die reen druppels wat so af en toe skrik gemaak het.
 
Julle in die Ooskaap is werklik geseend met sulke lekker kampplekke

Dankie vir die deel, hoop darem daar was paar rand ingesamel vir die ouetehuis  :deal:
 
Lekker rides in the gravel passes, food was great. Thanks Jaco from scatterlings
 

Attachments

  • 20180309_101004.jpg
    20180309_101004.jpg
    195.3 KB
  • 20180309_162748.jpg
    20180309_162748.jpg
    226.4 KB
  • 20180310_091126.jpg
    20180310_091126.jpg
    272.6 KB
  • 20180310_163017.jpg
    20180310_163017.jpg
    268.8 KB
Skaapkop en 4Kays gooi daar n paar kiekies van ons draaitjie
 
Top