I get a dripping injector quite ofter on the KTM singles. A piece of debris holds the injector slightly open and it will drip until the fuel pressure bleeds off. Normally takes a 2nd stab of the starter for it to fire. On a 2 cylinder bike, you will not detect an issue. Other than fuel dilution
Based on the number of bikes I had to repair or prepare for tomorrows Natiotal at Upington, the off-road racing scene is still doing well. Just a couple of kalk klippe will be seen tomorrow, no rocks🤣
Baie karre kom met n diensplan. Die FJ het 9 jaarlikse dienste. Om 50km te ry vir n gratis diens, is OK. 500km is nie. Dink nie daar is n ander rede nie
True enough. But if you look at your sprockets after 5 min of riding, you’ll see that the actual contact patch on the teeth will be devoid of lube, all the lube will be displaced to the side of the tooth.
I have no problem if somebody lubes their chains, it shows me they care enough to at...
XRs Only het altyd gehad, maar ek dink hulle het nie gehad nie toe ek laas n CRF450X vir n XRL wou ruil. Ek wou sommer byvoorbaat n spaar head optel. eBay het daai tyd redelik baie kompleet heads gehad. Daar is tans een vir R11k. Maar jy sal slim wees om die shipping opsies mooi deur te kyk
Daar is n karavaan park in Bredel, daar in die plotte. Dis die buurt net langs ORTIA. Net daar verby gery in toe ou dae toe ek kursusse gedoen het by die lughawe. Apple maps wys 2. Beide gaan moer vaal lyk dié tyd van die jaar
Ek is nie n pendantiese ou nie, maar ja, ek het in my eerste probeerslag dit so gehad, maar ek het superglue op my foon laat val, toe ek dit afvee, maak ek die window toe. Was toe al redelik moeg getik met geen effek nie, toe kap ek short-cut