Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

    Wel gedaan julle klomp. Het jou skryf wyse baie geniet.  Laat my terug verlang na ou Pieter Pieterse en al sy staaltjies en sy manier van dinge sê. Jy het my ook nou net verder laat kyk oor ons lands grense heen en dalk het dit tyd geword om ook my horisone so bietjie te verbreed.  :thumleft:
  2. H

    AL DIE NOORDWES HONNE - ONS WIL BRAAI!!!!!(KLAAR GEBRAAI-DANKIE)

    Sit jou naam by vir die Plaese add your name for the 20 Aug NoordWes Honne Braai   ;D Thys Schalk ZAR JO GSA HennieS Duracell jandup Dawie S FarScape
  3. H

    AL DIE NOORDWES HONNE - ONS WIL BRAAI!!!!!(KLAAR GEBRAAI-DANKIE)

    Ook in Rustenburg maar nie meer vir lank nie so opskud. Laat weet maar net van die braai dan maak ek 'n plan. Net nie die komende naweek nie. Ek gaan bietjie Vrystaat toe.
  4. H

    Spot the location!

    Didima lodge/resort in Cathedral peak.
  5. H

    NEW POST FOR ORDERS - BMW Long Sleeve Shirts

    Option 2 black Option 3 black
  6. H

    HP2's Bikes and Parts For Sale

    Daai code 3 HP in Edenvale wat nou al so lank staan. Wat is presies fout met hom dat hy so sukkel om te verkoop. Ek sien hy is nou al afgemerk tot op R55K. Sien die link: ...
  7. H

    T Shirt BMW Long Sleeve

    Lyk baie mooi Biza maar kan  jy dalk die GS in geel maak op die swart hemp. O ja ek is half gebreklik as dit by klere struik kom so dat sal nogal gaaf wees as die hemp van dieselfde material gemaak kan word as die lang mou WD hemp. Dan kan ek hom sommer ook gebruik om mee te ry.
  8. H

    YapYap

    Welkom Roxtar. Ek sien jy is van Rustenburg. Ek dink ons is nou al so 5 of 6 in Rustenburg waarvan ek weet. Ongelukkig is ons nie baie aktief nie. Geniet daai XR van jou.
  9. H

    Spot the location!

    Jy is reg. Hierdie spesifieke Long Tom se bynaam was die Jood.
  10. H

    Spot the location!

    Verkeerd met die dorp en ja die soort kanon het as die Long Tom bekend gestaan maar elke een van hulle het ook nog 'n spesifieke bynaam gehad onder die Boere.
  11. H

    Spot the location!

    Kom ek vat so bietjie die speletjie noorde toe. Dorp se naam waar die monument staan en bonus punte as jy die kanon se bynaam wat die Boere hom gegee het ken.
  12. H

    Spot the location!

    Ek raai Kotzesrust. Hoop my spelling is reg.
  13. H

    Spot the location!

    My emmer vol fotos wil niks weet vandag nie so iemand anders kan maar oor vat.
  14. H

    Spot the location!

    Dus 'n maklike een Bergie. Prins Alfred pass.
  15. H

    Magoebaskloof - this long week end. 16th -19th.

    Dankie Veldbrand. Lyk of daar sommer heelwat plekke is om na te gaan kyk.
  16. H

    Magoebaskloof - this long week end. 16th -19th.

    Finally I will get a chance to go and do some exploring again.  :thumleft: I have decided that I will spent the 4 days wisely (on my bike) and go and explore Magoebaskloof and the surrounding areas. Any info would be appreciated. Routes, places to see etc. I know it is short notice but...
  17. H

    Dankie JO GSA !!!!!

    Waar het jy gegaan vir die toets Thys?
  18. H

    Thabazimbi Newbie

    Welkom DE. My magtig nou sien ek eers wie jy is. Taba is nie te ver nie dalk kan ons 'n dag trip reel?
  19. H

    Greetings to all dirt trackers.

    Welkom hier by lawwe spul. en jy is reg dus min lekker op jou eie maar soms het mens die stilte nodig.
Top