Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nog 'n paar van my favourite fotos van die trip..
 

Attachments

  • IMG_0252.JPG
    IMG_0252.JPG
    115.4 KB
  • IMG_0332.JPG
    IMG_0332.JPG
    139 KB
Nog..
 

Attachments

  • IMG_0369 (2).jpg
    IMG_0369 (2).jpg
    184.6 KB
  • IMG_0369.JPG
    IMG_0369.JPG
    94.5 KB
  • IMG_0376.jpg
    IMG_0376.jpg
    152.6 KB
Dankie Weskus - ek laaik jou skryfstyl kwaai. Baie naais ride report - met foto's soos ek hom laaik.

Baie herinneringe terug gebring van onse trippie laasjaar.

Bly julle is almal weer veilig terug by die huis en hopelik is al die regte mense nog lief vir julle  :thumleft:.

Ons speelgroepie gaan vlg jaar weer Angola vat, maar die keer wil ons ook die "akker" ry en met die terugkom ook daai pas van daai Van Zyl ou pak in Namibia. Dankie vir al die 100'e foto's wat ek kan gebruik om die manne opgecharge te kry vir die event  :3some:

Hoop die kantoor is nie te vervelig nie, man sukkel maar om weer in te pas na so 'n ervaring  :mwink: ..... die kop wil man aanmekaar weer terugsit op 'n stofpad iewers in daai wêreld.

Groete
 
Ek het lanklaas so lekker gelees. Dankie vir die RR. Epic ride!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Leo said:
Dankie Weskus - ek laaik jou skryfstyl kwaai. Baie naais ride report - met foto's soos ek hom laaik.

Baie herinneringe terug gebring van onse trippie laasjaar.

Bly julle is almal weer veilig terug by die huis en hopelik is al die regte mense nog lief vir julle  :thumleft:.

Ons speelgroepie gaan vlg jaar weer Angola vat, maar die keer wil ons ook die "akker" ry en met die terugkom ook daai pas van daai Van Zyl ou pak in Namibia. Dankie vir al die 100'e foto's wat ek kan gebruik om die manne opgecharge te kry vir die event  :3some:

Hoop die kantoor is nie te vervelig nie, man sukkel maar om weer in te pas na so 'n ervaring  :mwink: ..... die kop wil man aanmekaar weer terugsit op 'n stofpad iewers in daai wêreld.

Groete
Lekker man, ons het in 2006 Kaokoland gery maar ons het back-up gehad, en ek't nou gesien sonder back-up is dit heelwat meer fun, maar jou span en beplanning moet 150% wees. MAAR, Van Zyls het ek nog nie gedoen nie, ons weet van mekaar..
 
Dankie Dewald en kie  :thumleft: :thumleft:

Julle maak dat ek nou reeds na die kalender begin kyk het en uitwerk hoeveel verlof dae ek kan oppot.
 
:thumleft:  :thumleft: :thumleft: :thumleft: AWESOME!!!!!!
 
Dankie dat julle met ons gedeel het.

Uitstekende RR en kiekkies.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek sal moet 'n draai daar maak.

 
Thanks vir 'n awesome RR. Dit was een van die bestes wat ek nog hier gelees het.
 
Lekker Weskus, Staaldraad, Legadema en Agteros! Weskus, ek sien jy wag nog net vir boute vir die hub, kry sommer n paar ou boute by jou naaste workshop! :peepwall:
 
Wel gedaan julle klomp. Het jou skryf wyse baie geniet.  Laat my terug verlang na ou Pieter Pieterse en al sy staaltjies en sy manier van dinge sê.

Jy het my ook nou net verder laat kyk oor ons lands grense heen en dalk het dit tyd geword om ook my horisone so bietjie te verbreed.  :thumleft:
 
Top