Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Residual Finance for bikes

    Laat jou wonder hoe doen mense dit wat R10k of minder verdien in die kaap. Beste is jou dogter moet man vat, gesamentlike inkomste help mos baie. 😛
  2. grim101

    Residual Finance for bikes

    My pel op die plaas vertel my van 'n familie van 5 op sy plaas wat almal vaste werkers is en al 5 bly in een huis. Jy weet wats die loon, saam verdien hulle R22k tot R25k per maand. Geen huur, krag, water, polisse, medies of ry goed nie. Daars nie 'n tv in die huis nie en slaap op matrasse...
  3. grim101

    Residual Finance for bikes

    Grootste probleem wat die meerderheid van samelewing het is om hele salaris of meer uit te leef. Pay 10k dan leef jy met 10k. Maar nou kry jy 300k en leef volgens 300k. Hulle noem dit arm rykmense. Hys veronderstel om welaf te wees, maar na skuld het hulle skaars kos om te eet.
  4. grim101

    Residual Finance for bikes

    Die bank doen maar net die beste vir jou. Vir hulle gaan dit nie oor geld nie 😆 As ek daai salarisse kyk dan is ek en my vriende in baie slegte kringe.
  5. grim101

    Sold Yamaha Super Tenere *** price reduced - now 70K***

    Ek was nog besig om met my vrou te redeneer dat die my bike is vir R70 000 en daars hy weg 😃. Geniet hom.
  6. grim101

    Girls & Drinks

    Mmm
  7. grim101

    Vinnige draai gery

    Lyk sommer lekker.
  8. grim101

    Down on the farm with the Bushlander

    Pleks jy lankal verjaar het dat almal jou herinner ons almal is nog hier...
  9. grim101

    sunrise/sunset photos

    Buite Victoria Wes
  10. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Die ou lyk of hy kan bike ry.
  11. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Daai band kan hopelik heeldag hou.
  12. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Sê hulle jy soek nie daai goedkoop weergawe nie, sal wag vir prys om op te gaan ;)
  13. grim101

    Namibia Trip Advice.

    Namibia is op my bucket list, of ek ooit dit sal kan doen is wel 'n ander saak. Ek hou van die niks, die nerens...daar waar die vokkol knie hoogte groei!
  14. grim101

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Daai gedeelte is heelwat reguit, maar vandat ek gesien het hoe 'n kar voor my gly teen 50kmh in een van daai draaie, kan ek nie meer vinnig met die bike of kar daar ry nie. As die pad klam is kan jy die olie/diesel strepe duidelik sien.
  15. grim101

    Sold 2017 Africa Twin 1000L - Manual

    Jaja, sal hom by ʼn vriend bere...Ek gaan kyk of ek die jeuk liewer kan weg slaap.
  16. grim101

    Sold 2017 Africa Twin 1000L - Manual

    My mond drool hier. Awesome looking bike with loads of extras at a steal of a price. Iemand koop gou voor ek foute maak :)
  17. grim101

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    At your age, how do they prove that you don't have matric? Is it possible 🤔
  18. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Donder maar daai screen is duidelik!!!
  19. grim101

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Jy kort nog so banshee tussen jou ander. Los hom netso crated.
Top