Vinnige draai gery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,297
Reaction score
743
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Eers vanoggend nog op die vakansiedag gewerk maar vroeg klaargemaak, doelbewus
So 30 km draai gery, die De Bosdam loop darem oor, jammer van al die strooi wat teen die wal lê
Ek dink riete en biesies maak ons rivier sisteme dood, maar ek is nie 'n kenner op die gebied nie, maar net my waarneming
Dis lekker om te lewe, ja dit is











































 
Top