Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Roads in a distance.

    Beaufort - Klaarstroom pad
  2. grim101

    Life in America - We made the move.

    If you can smell it and it frosts the windows, then you can breath it in. Does in not affect you?
  3. grim101

    Girls & Drinks

    :)
  4. grim101

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Ek sal sê die man is of ongetroud, of het die beste vrou. Ek sal baie moeilik die vir my vrou kan laat verstaan, dalk onmoontlik.
  5. grim101

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Toe ek die video sien toe dink ek aan die draad.
  6. grim101

    Residual Finance for bikes

    Party eet bruinbrood wat hulle sommer optel op die hoek so by skemer. Almal het hulle keuses van smaak
  7. grim101

    Residual Finance for bikes

    Party slaap 3 ure n aand oor stres... skuld, min geld. Ander slaap net 3 ure want hulle maak te veel of het te veel geld 😉
  8. grim101

    Here's how to ride a crotch rocket.

    Sy gaan bike ry naweke en jy gaan skottelgoed was en kinders oppas.
  9. grim101

    Residual Finance for bikes

    Hahahaha. Maak dit nie beter nie. Mense hier by ons droom van 'n R24000 salaris.
  10. grim101

    Residual Finance for bikes

    Die gedagte dat jy al daai geld betaal en na 48 maande absoluut v#kk#l uitkry nie, is om van te kots. Ek is defnitief arm as ek kyk wat kos nuwe rygoed. 48 maande x R49000 = 'n lekker neseier. Kan 'n paar eiendomme betaal met daai geld.
  11. grim101

    Girls with bikes!

    As mens ouer raak, dan raak jy immuun...sien nie meer die lekker goed raak nie...hoop nie dis die probleem nie
  12. grim101

    BIKE FINANCE OFFERED : Oostfin Vehicle Finance Solutions

    Die diens klink so goed, ek koop sommer 'n voertuig wat ek nie nodig het nie :) Great werk julle!
  13. grim101

    Girls with bikes!

    Jy gaan weer geban word want jy post in verkeerde draad. Hehehehe. Ps. Die fotos het nie die selfde effek nie 😀
  14. grim101

    Garage mishaps!!!

    Ook eenkeer ketting en sprockets opgesit. Als lekker gestel. Vat bike vir 'n toetslopie en so 10km oop ketel run toe als reg lyk. Kom by huis en kyk na ketting wat pap lyk...sien toe ek het nooit die agterwiel se boud op die as vasgedraai nie. Kon seker baie erger gewees het.
  15. grim101

    Garage mishaps!!!

    Also had that happen. Hearing oil drip when filling with new oil... forgot the sump plug.
  16. grim101

    Destination Unknown via Wherever

    Ek het nou 'n behoefte aan bike ry, sommer jaloers. Uitstekend vertel en nice fotos.
  17. grim101

    Die Hel/Gamkaskloof

    Altwee van daai venues sal werk. Alhowel Louvain nou 'n larnie plek is.
  18. grim101

    Girls & Drinks

    Syt moerse groot oë. Oorvloed!
  19. grim101

    Girls & Drinks

    Sy vrou lei seker daar onder ;)
  20. grim101

    Girls & Drinks

    .
Top