Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. ►Braaap◄

    FUEL LEVEL SENDER ERROR

    Like your son mentioned just remove whole sender unit. Take off the bottom part of the tube sand down the float a bit. Refit and make sure it moves freely. Problem solved. Had same issue on mine and was as easy as discussed above.
  2. ►Braaap◄

    Looks like radiator guards are essential

    Netjies. Definitief n moet vir enige skoeter wat gronpad loop. My ktm sin het lelike pak gevat maar nooit het n klip ooit deur gegaan nie. Op my twin was een van dieeerste goed wat ek opsit.
  3. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Wel hopelik as die pars seisoen nou op sy rug is sal daar meer bike gery word. Ek sit en kyk net al die prentjies en my gat jeuk net meer elke dag. Ek het al properse PMS( parked motocycle syndrome ).. :ricky:
  4. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Hy is baie bevooreg om sulke lekker plekke te he waar hy mag ry. Ons kry nie daai tipe paaie hier nie.
  5. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Baie nice hamster. Heeltyd speeltyd
  6. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Boerbok hoe lank is jy al in AUS? Dit lyk darm damn lekker om daar te ry. Het gou die naweek n wyn delivery gedoen rawsonville toe en vinnig terug huis toe. Gat jeuk nou behoorlik vir ry.
  7. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Sover ek weet en hoor van vriende wat daar boer het hulle mooi reen gehad ja. Tented camp was onder vloed en res van tankwa mooi reen gehad. Veld gaan baie mooi wees na al die reen.
  8. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Ja nee daar kom Boerbok en maak man weer jaloers.... Ek kyk altyd daai Ktm Rallys wat hulle oral o die wereld doen. Nieu zeeland het darm een van die mooier plekke om so iets te doen. Kom ons se maar ons ry 120km/hr ;)
  9. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Ek raak elke keer jaloer as jy fotos opsit Boerbok... baie mooi fotos. hopelik kan ek ook n slag n draai gaan ray die naweek...
  10. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Very nice!! looks epic
  11. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Hy Is aansienlik ligter ook. Ek is n groot ST fan maar is is effe aan die swaar kant. Dink daar is min skoeters wat sal kers opsit by hom as dit by toer gemak kom. Hy vreet die kilos op soos ek brannewyn op n vrydag na werk... :ricky:
  12. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Jis sy kiekies is omtrent iets om oor te praat. Dis darm bitter mooi wereld daai kant. Baie jaloers ek die kiekies so kyk...
  13. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Jy se daai ding...  :imaposer: :imaposer: :imaposer: Ag ek soek ook maar net regtig die wit en goud rims... mooiste kleur skema wat daar is.
  14. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    I liked the white with gold rims alot... but now the black and gold got my attention... All of them are great machines but we all know the red ones are faster ;)
  15. ►Braaap◄

    Honda Africa Twin Pics

    Lekker sexy  3 some....
  16. ►Braaap◄

    CRF450L Surprised!!

    Many happy and safe kms bud. Congrats on the new wheels!!
  17. ►Braaap◄

    Honda CRF450L

    been there done that with the launch of both the 250 rally and the 450l. We rode both bikes at kylani and here is what we concluded to. The 250 rally will be the perfect beginners bike and not just that great commuter. it has a tall seating position which i like being 2m. I was comfortable on...
  18. ►Braaap◄

    1190 not starting .

    99% of the time it is usually the battery, Other wise if it is not reoccurring it might well be a brain fart like roadhawg said. Mine also did that once in a while. mothing to worry about.
Top