Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bliknêrs

    BAVIAANS CURRENT CONDITION REPORTS

    Same here I will have to make a call by Wednesday.
  2. Bliknêrs

    BAVIAANS CURRENT CONDITION REPORTS

    Has anyone been through after the recent rains?
  3. Bliknêrs

    Where has your bike taken you today?

    Goeie tye gewees. Nou is my kinders al groot.
  4. Bliknêrs

    Where has your bike taken you today?

    Ja Chris Swellendam se dominees het beurte gemaak. Om die waarheid te sê hulle doen dit nou nog. Daar was net die een dominee wat geweier het om daai pad met sy karretjie aan te durf. Ek het hom altyd moes dodge want as hy saam gery het was die after paarty natuurlik neusie verby. Die sms’e...
  5. Bliknêrs

    Where has your bike taken you today?

    Jan Tuisbly se motorfietsie het vanoggend nostalgies geraak en na n vriend se verlate plaas toe gery. Hy bly nou op die dorp. Daarna na Malgas se NG Kerkie gaan kyk. Alles word steeds baie netjies in stand gehou. My kinders was hier op Sondagskool. Ons het op die dorp gebly maar by Malgas...
  6. Bliknêrs

    Shaft for front sprocket on XR650L

    Do you have an idea of the final price on a 15” for 650L?
  7. Bliknêrs

    Die Karoo roep my...

    Daai Graaff Reinet - Aberdeen stuk pla my bietjie. Dis darem baie vervelig is daar nie n grondpad alternatief nie? PS ek ry baie dieselfde roete vroeg in Januarie maar gaan PE langs en terug deur Baviaans.
  8. Bliknêrs

    Die Karoo roep my...

    Baie nice roete!
  9. Bliknêrs

    Tankwa en Doringrivier. SAS Willehond was: Wie’s die Hero?!

    Die laaste groot bult voordat jy afsak Oasis toe. Dis al lekker donker. Die ander twee “free” hulle bikes op die afdraendes so min is hulle petrol. Ekself is op fumes. Die volgende oggend maak ek vol uit die jerry can. Ek is bly ek het n koffie filter by die kombuis gaan bedel want daar kom...
  10. Bliknêrs

    Tankwa en Doringrivier. SAS Willehond was: Wie’s die Hero?!

    Ons drink die bier. Die Hero kom daar aan. Deon het, toe die pad so sleg was, opgemerk dat hy nie kan wag om die Hero in vyfde te sit op die grootpad nie. Ek vra hom met n ernstige gesig of hu toe darem vyfde kon gebruik teen die wind in. Hy kon nie. Hy staan en pee reg onder die sekuriteits...
  11. Bliknêrs

    Tankwa en Doringrivier. SAS Willehond was: Wie’s die Hero?!

    Op pad Oasis toe via die Tankwa Padstal. Ons is sopnat en die wind is koud. Ons stop so 2 keer. Die pad is baie lank en ons ry teen n hectic wind in. Ons begin koud kry soos dit later word. Ons moes nat klere aantrek na die rivier kruising. Die padstal is aan die toemaak toe ons daar aankom...
  12. Bliknêrs

    Tankwa en Doringrivier. SAS Willehond was: Wie’s die Hero?!

    Na die gesukkel om al drie bikes veilig oor die rivier te kry besef ek ek het niks fotos geneem nie. Ons neem afskeid van ons helper. Ek gee hom R200. Hy wil dit eers nie vat nie maar ek dring daarop aan. Die ander manne gee hom ook elk n paar bloues. Daar stop n kerel met n blink bakkie aan...
  13. Bliknêrs

    No more riding for me….

    👆Dis seker die rooikop stiefkind wat so afgeskeep word.
  14. Bliknêrs

    DIT HET BEGIN - Family trip from Bloem to Darling to Bloem

    Dit lyk my julle ry so eet-eet. Geniet dit!
  15. Bliknêrs

    Not so great ending to a ride

    Not all superbike riders are super bikeriders.
  16. Bliknêrs

    Yip that about sums it up

    Ek het aan Ouplaas gedink maar sekerlik daar ook.
  17. Bliknêrs

    DIT HET BEGIN - Family trip from Bloem to Darling to Bloem

    Miskien sien ons mekaar iewers op die R62. Ek is op n Rooi Honda ST1300.
  18. Bliknêrs

    Yip that about sums it up

    Gelukkig het my pa die broek on die huis gedra. Ma wou nog keer toe staan die bike al daar. Hier by ons is n plaas skooltjie waar die laerskool kinders met die plaas quads aankom as hulle n kans kry.
Top