Dankie tog eks doof. Geen he said, she said nie. Als is either emails of text. En ek eindig altyd 'n acceptance of a quote met die volgende. No extra work without my approval. Nie eers 'n proppie nie.
Maar ek voel vir jou, dis nie lekker om so gescrew te word nie. Veral na die poepol se sales...