Baywatch#8 ek het ook jare gelede van die Airage pype op my 950SE gehad, maar ek is nie baie mal oor die look en die klank nie...ek het hulle verkoop en Bossons opgesit....die Airage is defnitief sterker gemaak as die Bossons. Ek hou baie van die Stealth en die prys lyk ook reg R5800.