- Joined
- Jan 18, 2011
- Messages
- 15,275
- Reaction score
- 3,305
- Location
- Overberg
- Bike
- Triumph (all models)
Fenderbender said:Dis hy ja .
Lanklaas van die man gehoor. Bly om te sien hy skop nog :thumleft:
Fenderbender said:Dis hy ja .
DUSTRIDERS said:As hy n broekrok dra dan is dit hy!! :thumleft: :lol8:Fenderbender said:Dis hy ja .
Breekbeen said:DUSTRIDERS said:As hy n broekrok dra dan is dit hy!! :thumleft: :lol8:Fenderbender said:Dis hy ja .
Dewald se Bob het gelyk soos n " Road Cone".
:lol8:

Rickus said:Hollywood said:Ag, [member=3864]Rickus[/member] is 'n lammetjie... solank jy hom net goed-gedoseer hou...
TSEK!!! ...Ek sien op Bl10 jy sit nie eers my naam by die manne wat geduldig sit en wag het nie....dit was reeds van vir julle sit en wag dat ek goed gedoseer geraak het.
Hollywood said:Rickus said:Hollywood said:Ag, [member=3864]Rickus[/member] is 'n lammetjie... solank jy hom net goed-gedoseer hou...
TSEK!!! ...Ek sien op Bl10 jy sit nie eers my naam by die manne wat geduldig sit en wag het nie....dit was reeds van vir julle sit en wag dat ek goed gedoseer geraak het.
Jy moet oppas... as jy so lelik is met my, kom ek waaragtag Koës Rally toe!
Vis Arend said:Hollywood said:Rickus said:Hollywood said:Ag, [member=3864]Rickus[/member] is 'n lammetjie... solank jy hom net goed-gedoseer hou...
TSEK!!! ...Ek sien op Bl10 jy sit nie eers my naam by die manne wat geduldig sit en wag het nie....dit was reeds van vir julle sit en wag dat ek goed gedoseer geraak het.
Jy moet oppas... as jy so lelik is met my, kom ek waaragtag Koës Rally toe!
Wat nou weer wanneer is, laasjaar sin was mos so geheel en al op verkeerde datums as ek so vêr kan onthou? atch:
Rickus said:Vis Arend said:Hollywood said:Rickus said:Hollywood said:Ag, [member=3864]Rickus[/member] is 'n lammetjie... solank jy hom net goed-gedoseer hou...
TSEK!!! ...Ek sien op Bl10 jy sit nie eers my naam by die manne wat geduldig sit en wag het nie....dit was reeds van vir julle sit en wag dat ek goed gedoseer geraak het.
Jy moet oppas... as jy so lelik is met my, kom ek waaragtag Koës Rally toe!
Wat nou weer wanneer is, laasjaar sin was mos so geheel en al op verkeerde datums as ek so vêr kan onthou? atch:
1 en 2 Julie soos dit hoort !!!! en Ja Pierre jy MAG maar kom ek het genoeg brandewyn
AAAHHH!!! Dankie!! Ek sê nog altyd jy lyk soos Kerfees Vader!! Jy sorg so mooi vir my, mens kan al amper jou sagte marshmellow onnerpens sien...Rickus said:Vis Arend said:Hollywood said:Rickus said:Hollywood said:Ag, [member=3864]Rickus[/member] is 'n lammetjie... solank jy hom net goed-gedoseer hou...
TSEK!!! ...Ek sien op Bl10 jy sit nie eers my naam by die manne wat geduldig sit en wag het nie....dit was reeds van vir julle sit en wag dat ek goed gedoseer geraak het.
Jy moet oppas... as jy so lelik is met my, kom ek waaragtag Koës Rally toe!
Wat nou weer wanneer is, laasjaar sin was mos so geheel en al op verkeerde datums as ek so vêr kan onthou? atch:
1 en 2 Julie soos dit hoort !!!! en Ja Pierre jy MAG maar kom ek het genoeg brandewyn
Grunder said:https://youtu.be/M9ZDlrRonyk
Enter your email address to join: