Soos genoem was dag 3 die eerste werklike dag waar jou vernuf getoets sou word, en waarvan ek nie veel gehad het nie.
Gelukkig na n paar draaie op die grond het die sand meer gemaklik begin raak en niks leer jou vinniger as om iets self vinnig oor en oor te doen nie, was ‘n amazing dag waar ek...