Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. VaalBaas

    Is die groot 900+ ADV. fietse se dae getel ?

    Dis maar hoe dit is buurman(y)😆
  2. VaalBaas

    Gerrit van Oasis

    Rus in vrede ou maat. n Groot hond het tot ruste gekom. Sterkte Chantel en kinders
  3. VaalBaas

    Mission Zanzibar on a stofpoeper.

    Ek het julle gister ingewag Oom Callie, maar het die nuus gekry dat julle n pakkie moes afgee verderaan;)(y) Gaan die een geniet saam met julle. Veilig ry
  4. VaalBaas

    Wie hier op die forum het n Hp2?

    Die edit knoppie het geverdwyn op die OP. Het hulp gevra:unsure:
  5. VaalBaas

    Wie hier op die forum het n Hp2?

    Daar is die eerste een wat darem syne gebruik(y)(y):p
  6. VaalBaas

    HP2 Stock exchange

    Jy nogal skerp nog.... Daar het nie toe veel van gekom nie. Ek het diw spreadsheet begin, maar kon nie veel samewerking kry nie. Ek maar nogsteeds nuuskierig oor die ouens en hulle se skoeters.
  7. VaalBaas

    Wie hier op die forum het n Hp2?

    Magtag Berm... Hallo
  8. VaalBaas

    Wie hier op die forum het n Hp2?

    En dan seker die volgende vraag.... Wie gebruik nog die skoeters? Wil sommer weer n roll call lys maak. 1. JacoM 2. Mayhem 3. Monkeyboy? 4. Scalpel 5. Big Dom 6. Vaalbaas 7. Leo 8. Thomas Bohm 9. Berm Rooster 10.
  9. VaalBaas

    RICHTERSVELD NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Dankie Bendiman....ek gaan die maak werk vir n slag(y)(y)
  10. VaalBaas

    Grasgroen OosKaap

    Baie dankie...weereens lekker saamgekruie
  11. VaalBaas

    1997 BMW F 650 Funduro - For sale

    Ek stuur aan vir n vriend. Wens hy het die geld gehad, want die is n goeie koop. Laat hom dalk net kwyl.
  12. VaalBaas

    1997 BMW F 650 Funduro - For sale

    Ou mater...die gewone vrae, of kom die antwoorde nog?:sneaky::p
  13. VaalBaas

    Kanada 2.0

    Daai nagwa pomp die parkeerarea droog en dis nie n grap nie :lol8: :lol8:
  14. VaalBaas

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    Nee wst man....net n dag verlof op die regte tyd sal ook werk[emoji1787][emoji1787] Sent from my SM-A217F using Tapatalk
  15. VaalBaas

    Metalworking, machining and welding DIY

    Die groot trek het gebeur... 2 dae van sweet, maar hulle is onder dak hier. Die surface grinder kon nie in by die deur, so sal nou moet besluit of hy maar moet voort en of die deur gewysig moet word Sent from my SM-A217F using Tapatalk
  16. VaalBaas

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    Sal graag saam julle manne om n vuur wil sit, maar tyd is nou beperk en deadline teenaan. Sal  die reportfotos geniet[emoji108] Sent from my SM-A217F using Tapatalk
  17. VaalBaas

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    [emoji3] Sent from my SM-A217F using Tapatalk
  18. VaalBaas

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    Gaan nou sois Kaboef klink oor maskers..... Het julle dit nog nie die Sat aand gemaak nie?[emoji1787][emoji1787][emoji1787] Sent from my SM-A217F using Tapatalk
  19. VaalBaas

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    Die klein fokkertjie op die skouer[emoji853][emoji2957] Sent from my SM-A217F using Tapatalk
  20. VaalBaas

    Verneukpan enigiemand ? 25 Maart - See First Post

    As julle dan nou weet n Vrydag is moeilik vir gewone mense, hoekom ploeter julle aan?[emoji1787][emoji1787] Sal ook eendag julle kan join as dit so aangaan[emoji2957] Sent from my SM-A217F using Tapatalk
Top