Seker die eerste naweek in maande wat die weer dit toelaat om te gaan ry
Gou Riviersonderend toe vir lekker bobotie pastei en terug
Die canola staan dik die jaar
Lekker koel op die fiets met die temperatuur so rondom 14 grade
Steeds lekker daar buite op twee wiele