Eers vanoggend nog op die vakansiedag gewerk maar vroeg klaargemaak, doelbewus
So 30 km draai gery, die De Bosdam loop darem oor, jammer van al die strooi wat teen die wal lê
Ek dink riete en biesies maak ons rivier sisteme dood, maar ek is nie 'n kenner op die gebied nie, maar net my waarneming...