Te lank laas motorfiets gery
Gou op die skoeter gespring en 'n draai deur die mooie Overberg gery, somer hier so om die blok, 45 km draai
Ook n geocache by die perdebegraafplaas gaan kry
Die pad by die staalbrug oor Botrivier is al amper herstel sien ek, amper daar