3 Dae, 1 050 km
Hermanus na Prince Albert oor Rooibergpas, Swartbergpas
Oorslaap, en weer Swartbergpas, Robinsonpas na Stilbaai
Oorslaap en huistoe
Ongelooflike trip en fantasties gewees
Sovêr my lekkerste trip nog dink ek
Was laas in 1975 by Kango grotte gewees, sommer dit ook ingewerk
Laat die...