Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. dual

    Wilde lewe in jou tuin

    Gisteraand in die tuin, Reënspinnekop op nes
  2. dual

    Sold 2003 Yamaha XT600e

    You can slot in as number 2, I'll wait my turn on 3
  3. dual

    Sold 2003 Yamaha XT600e

    Ek kyk nou al van laas week na die fiets, daai jeukery vir geen rede nie, sal nog tot volgende week aan die een kou, nie regtig nodig nie, maar so lekker heen en weer fiets vir goed hier naby, ek wil die BMW spaar, dis wat ek nou vir baas miesies loop en verkoop
  4. dual

    Sold 2003 Yamaha XT600e

    Hoe kry ons die bike in Hermanus?
  5. dual

    Birds of South Africa

    Swarttobies by Kwaaiwater vandag En Kransvalke in Sandbaai
  6. dual

    Where has your bike taken you today?

    From 4 minutes in video, that's the road I know as Fall down hill, but you turned around at minutes, should have gone on that road, would get you to Dassies or Caledon, depends what road you take, Swartriver bridge gone now
  7. dual

    Where has your bike taken you today?

    OK, so you took the low road and not the single lane bridge
  8. dual

    Where has your bike taken you today?

    Swartrivier by Fall Down Hill?
  9. dual

    Photo of the day

    Vanaand se poging
  10. dual

    Photo of the day

    Gisteraand Saturnus probeer afneem - Canon R7 met Tamron 150-600 Tripod Eerste probeerslag, nogal moeilik, vir my, sal maar aanhou probeer Hy is nogal vêr gewees
  11. dual

    Standaard vs Adventure

    Die verskil tussen standaard model vs Adventure model op bv BMW, AT, ens?? My rystyl is van so aard dat die standaard pakket genoeg is, wat bied adventure pakket meer, lyk my meer brandstof, wat meer gewig beteken Die swaarder fietse is moeiliker om te hanteer in meer tegniese ritte Behalwe vir...
  12. dual

    Seweweekspoort

  13. dual

    Seweweekspoort

    Gou die naweek weggebreek Seweweekspoort toe Maande terug al beplan en bepreek en elke keer uitgestel oor die slegte weer die jaar i die Kaap Die naweek was die laaste kans Klomp fotos wat storie behoort te vertel
  14. dual

    Photo of the day

    Bloukop Koggelmander langs Hermanus kuspaadjie
  15. dual

    Overberg storm damage

    We had a lot of infrastructure damage in the Overberg (Overstrand) with all the past storms Hemel & Aarde rd three spots road halved Hemel & Aarde rd opened last week with stop & go's Access bridge to Camphill sides washed away, still ongoing work in the eare One section where road...
  16. dual

    Mariepskop day trip

    Lyk te lekker Die Weermag geboue daar bo is seker moerland toe Was 1997 laas daar bo gewees Het nog skoonfamilie wat op Witrivier woon, sal seker nooit weer in daai geweste kom nie Min dae perd
  17. dual

    Vinnige oggend trip

    Moes gou Kaapstad toe, sommer die fiets gevat en so half 'n trip gemaak van dit Kleinmond t aansluiting - stop/go, ek vermoed dit gaan nog lank wees voor dit reg is
  18. dual

    Where has your bike taken you today?

    Die stukkie pad van Hemel & Aarde village tot by Camphill is moer toe na die storms wat hier deur is Gaan bitter lank vat om reg te maak en seker 'n emmer of twee se geld ook kos
Top