Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Ragbert

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    So vêr my kennis strek is almal veilig. Geen selfoon opvangs hier. Wifi is ook beperk....lekker tuis gemaakte hamburge geeët vannaand.
  2. Ragbert

    Sorted! 2003 F650GS Fuel Pump help needed

    Glad it was easy...fix.. Was the yellow fuel light on on the dash?
  3. Ragbert

    Long distance commute

    I have been commuting since 2014, Pretoria North-is to Midrand and now Samrand on the N1. First on F650GS Dakar and now on R1200GSA. Change between them from time to time, the Dakar has over 120k km's and is my favourite to commute. Some things to consider for commuting: Fuel economy: Your...
  4. Ragbert

    BREAKFAST RUN VENUES ( GAUTENG)

    Heidelberg Heritage Museum - https://heidelbergheritage.co.za/ Resturant en Mikro brouery.
  5. Ragbert

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Jy't myne ook. Bespreking info op WA gedeel.
  6. Ragbert

    RIP Mat Durrans.

    RIP Matt!! Enjoyed his trip and bike reviews, special those overseas one's.
  7. Ragbert

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ragbert en CEO= Reg + Leatitia Gouws
  8. Ragbert

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Daai issie stiekers sie....Bertie verf hulle op! Petri, wanneer stuur jy die res van Bettie vir mooi maak?
  9. Ragbert

    A really HUGE Thanks....

    Ja, Bertie mag maar. Hier is 'n voorbeeld van 'n FUGLY tenk wat hy reg gemaak het. Net een klein kolletjie "body filler "gebruik om die "body line" reg te kry. Hy het al die duike uit gekry. Die "decals" is nie gedoen nie omrede die ou wie se tenk dit is sy eie "stickers" gaan aanbring.
  10. Ragbert

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek het 'n dubbel bed kamer geboek in H8, bereid om met ander te deel met ander pare..kontak Susan vir beskikbaarheid en laat my weet asb. NS: Lepel le op bike trip.......net met my eie vrou!!!
  11. Ragbert

    A really HUGE Thanks....

    Groot plesier. Gooi fotos as jy dit opgesit het!!!
  12. Ragbert

    Exhaust Painting - Whats the Best??

    Ek het met dun hanskoene begin maar dit het nie gehou nie. Toe 'n bak water nader gesleep en gereel hande gewas. Ek het dit ook verdun met water nou dat ek daar aan dink. Maar ja daai goed is rof!!
  13. Ragbert

    Exhaust Painting - Whats the Best??

    Ek het klomp goed probeer. Die hitte siklus pak die vuilgeid lekker dik aan. As jy gaan spuitverf sonder om afdop probleme te he gaan skoon metaal jou beste opsie wees. As dit skoon staal is gaan jy dit vinnig moet droog maak om "flash" roes te keer. Dan afvee met assetoon en skoon lap sonder om...
  14. Ragbert

    Exhaust Painting - Whats the Best??

    Ek het my Dakar se pyp skoon gemaak met Cleaning warehouse se Brick en Mortar "juice". Ninimale skrop met 'n ou tanneborsel het die resultaat to gevolg. Dit behoort jou 'n goeie basis te gee om dit te spuit verf. As jy die roete gaan gebruik handskoene en doen dit buite waar 'n briesie is...te...
  15. Ragbert

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Wat van aluminum "heat shields" wat onder die panier rakke/sakke gaan? Sit dit dan op as jy panniers op sit. Hulle hoef nie skouperd mooi te wees nie. As jy klaar rond karjakker het sit jy Bettie se mooi-moois weer terug....
  16. Ragbert

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Met daai nuwe panele gaan jy twee keer moet dink om Bettie vol modder te maak.....
  17. Ragbert

    Exhaust Painting - Whats the Best??

    Spaar jou self geld, verf die rooi bruin met 'n kwas dan dink almal dis 'n ou sorst!! Dit word net weer bruin en vuil as jy hom ry!! Het ure gevat om my Dakar se SS-sorst skoon te maak en te poletoer....na 'n jaar en 'n bietjie lyk dit dieselfde...
  18. Ragbert

    Pirelli Scorpion STR vs Dunlop Trailmax Mission Tyres

    I'm looking to replace the Dunlops TM's on my GSA before the rainy season starts in September/October. Done about 26k km's with some life in them....mostly black top riding. On any other tire I would say "Its plenty thread, good for 10k more". BUT.....I have switched to road mode and when there...
  19. Ragbert

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Het ga-badhaal hom vol! Myse self en die nona.
Top