As daar honne is wat die Calvinia Vleisfees naweek in Kransgat wil kamp, kan julle maar so maak. Dis 26 - 28 Augustus.
Vir die wat nie ken nie, dis op my plaas so 60km van Calvinia af.
Daar sal water, hout, braaier en longdrops wees, verder bring jy alles. As hier genoeg name kom, sal ek vir...