Die langman is in vir hierdie kuiertjie. Sal net met die mevrou bevestig vanaand voor ek die betaling doen.
Mens weet nooit watse nuwe moeilikheid daar dalk mag wees nie.
Wie ookal die skaapkoppies reël - sit asb my naam op die lys.
Nou wonder ek: het daai swart potjie saamgery Nam toe?
Vir die wat nie weet nie - Oom Bokveld hou meer van kookvleis as braaivleis en ry altyd sy swartpotjie saam.
Sterkte Sparky.
Ek sou my linkerkant wou gee om die naweek op Verneukpan te wees.
Maar die familie het eventually gewen nadat ek die afgelope tyd in Uganda was.
Toe omskep ek maar biking in 'n familie event . . .
Hoe verder suid jy gaan hoe vroeër in die blommeseisoen moet jy kom. Hier by ons in die Langebaan / Weskuspark omgewing is die blomme verby teen die begin van September. Mik eerder vir einder Julie / middel Augustus.