WC Bash 2013 Jamaka

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ek wil net dankie se aan almal wat daar was ek hoop julle het dit net so baie geniet soos wat ek dit geniet het! Ook baie dankie aan al die borge vir die lekker pryse wat ons kon uit deel!

Ek gaan nie veel se nie die foto's getuig van wat daar gebeur het en op almal se gesigte is "smile's " so ek glo julle voel soos ek my stem is weg gelag!

Indien jy belangstel hier is die mense wat verantwoordelik is vir die lekker kos met bekostigbare pryse! www.bolandspitbraai.com


Laat kom julle foto's?
 

Attachments

  • ja 2.jpg
    ja 2.jpg
    273.5 KB
  • ja 1.jpg
    ja 1.jpg
    215.7 KB
  • ja 5.jpg
    ja 5.jpg
    237.4 KB
  • ja 3.jpg
    ja 3.jpg
    273 KB
  • ja 4.jpg
    ja 4.jpg
    245 KB
Moer hartseer dat ek hierdie een nie kon bybring nie!!!
 
Great Bash!  Huge thanks to Riebeeker, Mrs Riebeeker, Bottervet, the sponsors and ALL the helpers, caterers, bar staff and Jannie Jamaka!  You set a high standard.
 
Wonder wat het die Hingsding hier gesien! Check daai gesig  :deal:
 

Attachments

  • ja Hings.jpg
    ja Hings.jpg
    181 KB
Thank you to Riebeeker and all involved in making this a fantastic bash. My first one, and hopefully the first of many more.

Maybe I will bring a bike to the next one.
 
Ek hou van daai SKAAPKOP borde...absorbeer sommer die vetjies... lekker.
Ek sien ook 'n paar Italiaanse 2de Wereld oorlog soldate..... hande op die koppe !!! :imaposer:
 
LMG said:
Moer hartseer dat ek hierdie een nie kon bybring nie!!!

+1.

Dit lyk daam of dit temaai lekker was.
 
Baie dankie Herman, dit was n lekkerrrrrrrrr kuier.
 

Attachments

  • WC Bash (4).jpg
    WC Bash (4).jpg
    184.6 KB
  • WC Bash (14).jpg
    WC Bash (14).jpg
    177.2 KB
  • WC Bash (10).jpg
    WC Bash (10).jpg
    188 KB
  • WC Bash (8).jpg
    WC Bash (8).jpg
    174.7 KB
  • WC Bash (7).jpg
    WC Bash (7).jpg
    164.9 KB
  • WC Bash (5).jpg
    WC Bash (5).jpg
    165.5 KB
  • WC Bash (3).jpg
    WC Bash (3).jpg
    180.9 KB
  • WC Bash (1).jpg
    WC Bash (1).jpg
    161.3 KB
:biggrin:
 

Attachments

  • WC Bash (15).jpg
    WC Bash (15).jpg
    159.9 KB
  • WC Bash (16).jpg
    WC Bash (16).jpg
    161.6 KB
  • WC Bash (18).jpg
    WC Bash (18).jpg
    175.5 KB
  • WC Bash (20).jpg
    WC Bash (20).jpg
    149.9 KB
  • WC Bash (22).jpg
    WC Bash (22).jpg
    189.4 KB
  • WC Bash (28).jpg
    WC Bash (28).jpg
    173.4 KB
  • WC Bash (29).jpg
    WC Bash (29).jpg
    174.2 KB
  • WC Bash (30).jpg
    WC Bash (30).jpg
    179.1 KB
  • WC Bash (32).jpg
    WC Bash (32).jpg
    156.3 KB
  • WC Bash (36).jpg
    WC Bash (36).jpg
    187 KB
Dem . Kom nou agter dis Maandag. Thanks Riebeeker and Mev Riebeeker + Gawie Steyn , Wife (+kids) and Wielle Steyn. My stem is nog weg (seker iewers by Jamaka) .  
 
Top