Bloemfontein is maar net so lekker warm! Hier is my advies: Koop vir jou ordentlike motorcross boots. Dit het my gat al baie gered. Vir n broek sal ek se jy moet kyk na xculcha se dual broek. Baie goeie waarde vir geld! Baadjie: hier sal jy moet uithaal. n Goeie baadjie is al die geld werd. Ek...