Watse klere??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fantie11

Pack Dog
Joined
Feb 23, 2010
Messages
216
Reaction score
0
Location
Kathu, Northern Cape
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo Almal

Ek moet binnekort vir my klere koop ( broek, baadjie en boots ) en luister graag na julle opinies! Ek dink daaraan om die Trailguard baadjie en Santiago pants te koop. Wat is die voor- en nadele van die spesifieke klere indien enige? Sal ek `n fout maak as ek die santiago boots vat? Die klere sal as dual purpose klere moet dien, dus 50% on en 50% off raod. Ek bly in die Noord Kaap en reën/waterproof is nie die grootste oorweging nie.

Ongelukkig is die Rallye Pro Suit bietjie buite my budget.

Groete
 
Top