Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. LMG

    The 7th annual Breede Bash @ Rivierplaas (2013 edition)

    Die langman is in vir hierdie kuiertjie.  Sal net met die mevrou bevestig vanaand voor ek die betaling doen.  Mens weet nooit watse nuwe moeilikheid daar dalk mag wees nie. Wie ookal die skaapkoppies reël - sit asb my naam op die lys.
  2. LMG

    Prime plus 3%

    F@rk!  Ridiculous is the word.
  3. LMG

    Bokveld raak skoonveld in Namibie

    Nou wonder ek: het daai swart potjie saamgery Nam toe? Vir die wat nie weet nie - Oom Bokveld hou meer van kookvleis as braaivleis en ry altyd sy swartpotjie saam.
  4. LMG

    Bokveld raak skoonveld in Namibie

    Namibia se landskappe en mense maak iets in wakker wat moeilik is om te beskryf . . . Laat kom met die laaste stukkie.
  5. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Sterkte Sparky. Ek sou my linkerkant wou gee om die naweek op Verneukpan te wees. Maar die familie het eventually gewen nadat ek die afgelope tyd in Uganda was. Toe omskep ek maar biking in 'n familie event . . .
  6. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Sit nog in Entebbe, Uganda.  Hoop ek gaan dit maak!
  7. LMG

    BMW GS 1200 Adventure tire pressure sensor

    I may be wrong, but these sensors are not very accurate - at least, mine are not very accurate.
  8. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Die oubaas het gebataal. Plek is geboek. Wie reel die skaapkoppe?
  9. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Hy gaan lank wag vir genoeg reën in die Boesmanland om te plant.
  10. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Hinksie - wa bataal ons?  Wil net my plek verseker!
  11. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Sit my naam op as iemand skaapkoppe reël - dit is after-all skaapwereld.
  12. LMG

    Kaokoveld is mooi.

    Great RR!
  13. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Iemand wat daarvan hou om in die winter in die Boesmanland en Hardemanskaroo te kamp lieg vir jou ook oor ander goed!
  14. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Rickus Daai sal ek graag wil doen!
  15. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Tentatiewe lys 1.  Hinksding 2.  Subie 3.  Blinkes 4.  Heimer 5.  Moederyster 6.  Buff 7.  Buff se Soutwielpel Is een van hulle Muff? 8.  Buff se Soutwielpel 9.  Vaalbaas 10.  Vettie 11. Riebeeker 12. Mof 13. Freak 14. JC 15. Sparky 16. LMG
  16. LMG

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    As ek ma kan oortuig om die naweek alleen na die twee te kyk is ek in.  Lanklaas 'n babelas gehad!
  17. LMG

    Consumer Reports says HD and BMW motorcycles are less reliable

    https://www.bikerspost.com/forums/topic/550/consumer-reports-says-hd-and-bmw
  18. LMG

    Blomme kyk in Augustus 13

    Hoe verder suid jy gaan hoe vroeër in die blommeseisoen moet jy kom.  Hier by ons in die Langebaan / Weskuspark omgewing is die blomme verby teen die begin van September.  Mik eerder vir einder Julie / middel Augustus.
  19. LMG

    WC Bash 2013 Jamaka

    Moer hartseer dat ek hierdie een nie kon bybring nie!!!
Top