Net n vraag aan die wat weet. Is dit normaal vir n drz 400 om olie te gebruik teen 100kmh oor lang afstande? Ek het n 15/41 tand kombinasie, so my revs is nie so hoog nie. Ek het so pas 3500km afgelê Namibië toe, was elke dag +/- 36°C, so dit was bitter warm. Ek moes met so 1.2 liter olie optop...