DRZ 400 vraag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 10, 2016
Messages
60
Reaction score
139
Location
Willowmore
Bike
BMW (all models)
Net n vraag aan die wat weet. Is dit normaal vir n drz 400 om olie te gebruik teen 100kmh oor lang afstande? Ek het n 15/41 tand kombinasie, so my revs is nie so hoog nie. Ek het so pas 3500km afgelê Namibië toe, was elke dag +/- 36°C, so dit was bitter warm. Ek moes met so 1.2 liter olie optop oor die trip. Ek het Motul 5100 vol sintetiese olie gebruik...
 
Top