Ek hou van die E07 op, maar my laaste stel het bitter min kms gegee (iets soos 9000km) waar die vorige stel 17000km opgehad het. Het nou Metzer op voor, maar sy grip op teerpad is nie so nice soos die E07 nie, en Karoo3 agter. Die Karoo3 vibrate aansienlik meer, maar sy teerpad grip is on par...