Baie lekker trippie. Ek het dit n paar jaar gelede gedoen om n XChallenge in Grahamstad te haal. Lekker oorslaapplek net buite Aliwal Noord. Vroegoggend kan dit lekker koud wees, trek warm aan. En warm handskoene selfs met heated grips nodig. Geniet dit