Ek het Sondag my 800 afgeskryf en het 'n cumfort seat op. Die sitplek is nie beskadig nie en ek wil dit op my volgende 800 oordra maar benodig nou een om saam met beskadigde fiets vir die versekering te gee. Ek is dus op soek na 'n baie goedkoop sitplek vir my F800GS, beskadig of nie.
Dankie.
Dankie.