Die km terugdraai storie is ongelukkig niks nuuts nie, en daar is mense wat dit doen en ander nie. Ongelukkig het die forum 1e handse ervaring van dit met WBC.
Die probleem (vir my) is dat die besonderhede nie altyd gedeel word nie deur WBC (die Triumph se storie as voorbeeld). So soos met...