Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Grondpaaie

    I'm a new XR owner............

    Nou begin die Speeltyd
  2. Grondpaaie

    Lekker Friday

    Is prototype van Dirt Bike Africa, amper gereed vir kopers. Laaste gremlins op Pigfest uitgesort.
  3. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Lazyboy, aaaaaahhhhh
  4. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    EN jy moet bereid wees om die hele tyd dit gewys te word ook. Net so elke af en toe dan wens hulle, hulle sit op 'n Lazy Boy seat.  :imaposer:
  5. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Ek maak so, gee net bietjie kans, my fairing is prototipe van Dirtbike Africa, Eks die toets vark, moet se die fairing werk uitsonderlik goed. Ek hou van klein fairing wat saam handlebars beweeg, nie van die Dakar tipe nie. Sodra ons die ware jakob mount sal ek fotos post, hopelik binne vlgde 2...
  6. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Wolfman Enduro Frame braces from DirtBikeAfrica
  7. Grondpaaie

    Lekker Friday

    Geen probleem, ek is in Langebaan, ons sal plan maak.
  8. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Daai wolfman sakkies sit daar sonder rakke, ek het ongelukkig nie mooi foto wat wys hoe nie, sal een neem volgende week. Ek het daai trip gedoen sonder dat hulle move en ek het neer geslaat daar op die klippe bo op eselbank. ek sal foto's neem en plaas. Die strappe oor die seat is die geheim...
  9. Grondpaaie

    Am I too short....

    Wel, dan is jy gesort, daar is baie dinge wat jy met die L kan doen, hang net van jouself af
  10. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Baie Dankie, nie helemal so resies perd as 'n R nie maar wilder as gewone L. Heelwat meer as wat my vermoens is. Nog paar prentjies
  11. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Sorry, was bietjie van die lug af, Mitas EO9, hou die langste van al die wat ek probeer het.
  12. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Jy moet besef, Bart se 230, is nie sommer net 'n gewone 230 nie. Dink 'n standard 230 sou NIE by gebly het Saterdag nie.
  13. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    So paar prentjies voor en teen OuBerg Pas af en dan vir bietjie lafenis by Tankwa padstal
  14. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Eish Bart, my apologies, anytime Boet Anytime
  15. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Aai Mof, dink nie dit was beplan nie. Maar het paar lesse geleer deur daardie ou episodetjie, sal nie weer in daai movie geskiet word nie. Ek het nie eers een fototjie van die petalje nie.
  16. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Varke was toe ook Dors Middelpos Hier kom dit toe na vore, my wakker gemaakte "L" Varkie is toe nie so dors soos die Regte Varke nie.
  17. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Ietsie Kouds van woeste spoed by Ganna Ganna Lodge
  18. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Wuppertal vir iets kouds
  19. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Saterdag en Sondag
  20. Grondpaaie

    Pigfest 2015

    Nog paar by die waterval
Top