Gelukkig slide 'n nat pad lekker! so ruk terug amper selle storie, teen so 60, nat pad, agterwiel uitgegly, dink dit was dalk diesel of olie, jy kan fokol doen en kan maar net rustig slide en kyk wat gebeur! gelukkig het ek nie seer gekry nie. Strongs!!