Ek het iewers gelees dat as jy die sleutel te naby aan die bike stoor as hy geparkeer is in jou garage, dan trek die sleutel battery pap. As dit gebeur sal hy net werk deur hom teen daai kolletjie links voor binne-in die fairing te hou om die bike te start. So, vervang die battery en stoor die...