Hi mense,
Newbie hier. Ek het n Tenere XT 600 wat ek graag wil restoreur. Daar is n paar problem maar niks ernstig. Daar is n klein kraak aan die onder kant van die motor. Ek wil graag die motor heeltemal uit meakkar haal en bearings en seels vervang. Asook dalk die clutch. Ek is van Port...