I need to check out a bike in that area . Anyone who can assist that its legit please . Old XR 200. Shaun ,126 Neville, Brackendowns, Alberton . Thanks .
Baie skaars . 1984 model met 2 valve motor ingebou . Nuwe sprockets , bande , timingketting ens. One of a kind . Jammer om die een in die mark te sit , maar my spasie is beperk en daars nuwe projekte ...
R44 000
Baie skaars fiets , saam met die Tornado gebou in Brasil . Selfstart, Nuwe ketting , sprockets , speke, rims en tyres. Nie geregistreer , daarom die lae prys . Ideale plaasfiets . R26 000.
Hi , Im looking for a rear alloy rim for a bike Im restoring . Measurements : 18 x 1.85 36 spoke . Only a rim .
please let me know if you have something or know where I can find one .
Thanks
So het dit begin . Hinks steek voelers uit om n bietjie nuwe lewe in sy Pa se 1963 R50 BMW te blaas . Eers sien ek nie kans , maar nadat ek die fotos deeglik bekyk het , sien ek dat dit binne my vemoeens is .
Ek laat weet hom die Vrydag dat ek kans sien en ook vir n fraksie van die prys van...