Middag, gaan kyk na die nuwe 2020 super T. Mooi.
Daars 'n demo beskikbaar by LINEX Yam, vir R 200 k. Dit is nou die yam 1200 ze. Blank geen ekstras etc.
Ek dink daaraan om te "upgrade", my vraag is dink julle dit is die moeite werd.
Niks fout met my 2012 xt z nie.Ek het net 'n rush of blood...