Hallo Jo,
My 5 c ....... ek was lank in Saudi Arabie en elders (nog steeds!) en weet van die ondervindings daar dat dit nie vir 'n Suid Afrikaner nodig is om in persoon vanuit SA vir die Shengen aansoek te doen nie, het al 'n paar keer daar aansoek gedoen & dit gekry. Die verskeie lande se...