Hi Almal,
Is tydjie al doenig om odds en ends te koop, kom nou eers uit by die official meet 'n greet.
Ek is Raka en die bike is die Ondier. Dalk upgrade ek eendag, so vir nou is dit die Ondier(tjie).
Het my nic opgedonder toe ek join so ek sien ek is in fact "Rake en die Ondier(tjie)." Kan...