Hi Almal!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 6, 2012
Messages
101
Reaction score
64
Bike
Honda XR650R
Hi Almal,

Is tydjie al doenig om odds en ends te koop, kom nou eers uit by die official meet 'n greet.

Ek is Raka en die bike is die Ondier. Dalk upgrade ek eendag, so vir nou is dit die Ondier(tjie).

Het my nic opgedonder toe ek join so ek sien ek is in fact "Rake en die Ondier(tjie)." Kan mens dit verander?

Het in Feb my Dakar gekoop, het nooit vantevore bike gery nie, is 'n gras groen noob..

Anyhow, het al met 'n paar members op die forum te doen gekry to ek onderskeidelik boots, helmet, gloves, riding broek, vol riding suit en footpegs gekoop het. Almal was super nice en ek laaik die vertroue onder die honne..

Ok, sien uit  na my tyd hier.

Cheers

Raka

PS soek nog 'n center stand?

PSS Jammer vir die Taal, besef nou eers dis nie Brits nie.

 
Top