Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Mission Zanzibar on a stofpoeper.

    In 2019 I met Pierre in Montagu .He had a base here for his travels.A year later ,I saw him again.He was stuck here because of Covid and his truck was in Holland.A frustrated man. He asked me to go with him into Africa with a boda boda.My first reaction was" jy kan lekker gaan ...".But later ,I...
  2. B

    Hulp in Beaufort wes gesoek

    Ek soek iemand wat in Beaufort- wes na n bike kan gaan kyk vir my om te koop.Sal op sy advies koop .PM my asb. dringend.
  3. B

    BMW F 650 GS for sale

      It"s time for this beauty to go. Just had a major 40,000 km. service which included a new petrol pump and steering bearings.Bike done less than 2000kms on dirt.Service record available.Tyres 50 % wear. RW done.  R65000.PM me if you're interested.
  4. B

    Funduro for sale. Sold

        A sad day ,but both my 650's must go. First in line is my 1995 Funduro. Well maintained by Alf Warwick over the years .Just had a 150,000 km. sevice . Looking at R23,000. Anybody interested,PM me for further details.
  5. B

    BMW 650 Twin

    2009 model 33684 Km. Min grondpad gery.Diens ingesluit by prys. Prys: R55000 Pm my vir meer detail.
  6. B

    Radiator guard

    Aluminium radiator guard for BMW F800GS. Still in package. R700 .  Montagu.
  7. B

    Bokveld vir oulaas skoonveld.

        n Tyd gelede besluit ek om n mooiweers-biker te word en die meer gebaande weg te volg,soos in hoofsaaklik teerpaaie om ver plekke te verken.Op die loop ek n lekker nuwe 2de handse 650 twin raak.Die ding loop alte lekker en nogal lig op brandstof ook.Ek verkoop nie die ou groene nie,want...
  8. B

    Met reenmakers en retreads deur die Karoo.

        n Tyd gelede ,vra my swaer my om hulle te vergesel op n trip deur die Karoo ;ek op die motorfiets en hulle in die Amarok.Hy wou n slag die agterpaaie  en grondpasse van die Karoo met die Amarok aandurf.Hulle van Saolburg,ek van Montagu sou mekaar een warm Sondagmiddag op Calitzdorp ontmoet...
  9. B

    Tankwa Padstal sekere dae toe?

      Vriende van my was op n Woensdag daar,maar die plek was gesluit.Weet iemand watter dae dit toe is?
  10. B

    Stil-stil deur n dors land.

        Ses maande gelede nooi ek vir Wim saam op n trip deur die Noord-kaap en suide van Namibia.Gebore op Stilfontein,is hy n man van min woorde.Ons praat nie veel meer oor die trip nie,maar Saterdag ,9 Januarie,vertrek ons vanaf n reenerige Montagu.By die Tankwa Padstal is dit alreeds aansienlik...
  11. B

    Feestrip met n hartseer einde.

      My vrou se familie het langtafel-fees op hul familieplaas naby Burgersdorp aangebied.Sy kon ongelukkig nie gaan nie en ek is aangese om die Laubschers te verteenwoordig.Nou kyk,om n man te wees is nie maklik nie;6 dae op n motorbike in wind en weer,maar plig is plig en ek deins nie terug...
  12. B

    Screen for 990 KTM

      If interested,make me an offer.
  13. B

    Saam met die tjenners deur Namibia

    " Ou grootman,hoekom jy loop saam met die tjenners?",vra die bejaarde  petroljoggie vir my toe ons volmaak op Kamanjab.Ek wou n paar jonger manne die mooi van Namibia gaan wys.Die reels is vroeg uitgespel vir al die genooides:Elkeen sorg vir sy eie verblyf en kos,jy kan inklim en uitklim by...
  14. B

    Dit wil gedoen wees.

        Een van my reisgenote op ons onlangse Namibia-trip is n man wat lig reis.Neem in ag dat hy vir 14 dae gekamp het en alles in n toksak gepak het .Dit wil gedoen wees!!!
  15. B

    Road report Namibia

    Vir wat dit mag werd wees.Ek en paar manne het pas teruggekom van 18 dae trip deur Namibia ek deel graag my mening omtrent die paaie wat ons gery het: Pofadder tot Onseepkans - Swak. Sand en sinkplaat Velloorsdrif,Karasburg,Aroab,Koes,Gochas,Stampriet,Leonardville,Gobabis-Goed,met hier en daar n...
  16. B

    PASOP VIR DIE OUBERG-DRIFFIE!!!

        Die sement-driffie aan Ladismith se kant van Ouberg het vanmiddag nog n biker en pillion laat val.Die vrou het vermoedelik haar arm gebreek.     Ek en my vriende het die afgelope paar weke n keer of wat daardeur gery en hy is seepglad van die slyk.Die enigste manier is om in die...
  17. B

    Henuwing van voetuig lisensie.

      Ek vermoed ek het iewers iets gemis,maar was amper uitgevang omdat daar nie meer kennisgewings  uitgestuur word nie.Dit is nou die eienaar se plig om te kyk wanneer sy voertuig lisensie verval.Sou dit landwyd die geval wees of is dit net n plaaslike reeling?
  18. B

    Hogsback to Koffiebaai

        Any suggestions for the best road from Hogsback to Koffiebaai?Is the area safe for a solo ride?Help will be much appreciated.
  19. B

    Help to check bike in Montana Pretoria

      Is there a fellow dog that can check a BMW 650 for me in this area?PM me and I will send details. Help will be much appreciated.
  20. B

    Ek wonder maar net.

        Hoekom sou dit wees dat as jy jou agterwiel op n reguit grondpad sluit(lock),dat die bike onder jou wil uitgly.Teoreties behoort die wiel maar net in n reguit lyn te gly.Ek het my eie verklaring,maar wat se die kenners?
Top