Ek is nuut in die tuinroete / klein karoo wereld.
Wil net by die ouens van hierdie wereld hoor wat ook 990's het, wie gebruik julle om:
- Die bikes te diens
- Goed soos tyres batterye lens covers ens.
Is daar n plek wat die goed aanhou of moet n ou maar bestel?