Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Wanted PETROL TANK FOR YAMAHA TTR 250

    EK is op soek na n 15-20l tank vir my bike
  2. P

    DL650 XT grondpad vermoe teenoor n 660R

    Ek stel belang om n 2018 DL650XT tekoop maar ek is onseker oor sy grondpad vermoe met die TC en ABS
  3. P

    BEN 5 uit 10

    Die 16de trek ons weg in Meyerton 04:50 met die weete daar is baie reen in die lug, ons bly die heeltyd agter die reen, in lundins nek wag ons vir die reen om verby te trek, ons stop 18:00 by ons kampplek, die eienaar wys ons waar ons  kamp die plek is goed nat van die reen, toe lui sy telefoon...
  4. P

    Super bike tyre

    Nuwe tyre tekoop R1000
  5. P

    Hoëveld rondrits

    Ek het sondag bietjie nuwe rigting gaan ry, Meyerton Standerton Volksrus Wakkerstroom Utrecht Memel Normandien Vrede Villiers Meyerton,ek was nog nooit in Wakkerstroom en Utrecht, was verbaas die plekke lyk heel goed. Utrecht die dorp in n wildresevaat,daar is ook n mooi kampterein soos ek van...
  6. P

    Oil level van my 660R

    Ek moes die engin split want die bearing by die voor sprocket het op gepak, het toe al die bearings vervang, timming chain,olie pomp en ringe, nou kry ek geen olie level in die olie tank bo, het olie gedrein en yamalube olie in gegooi en die ou olie pomp terug gesit maar nog geen level in tank...
  7. P

    Silicon sealer

    Wat is die beste sealer om engin casings te seel
  8. P

    Bike Spotlights

    Ek is op soek na n paar spots vir my bike wat tenminste 100m en verder die pad verlig,ek het 2wat werk as mis ligte en 2 op my brights wat die pad verlig so 50m
  9. P

    Grond pad passe

    Waar is daar nog lekker uitdagende grondpad passe soos bv. Legametse/Orrie baragwana,Normandine,Sani,Bawiaans,Swartberg/hel wat mens met n gewone duel bike kan ry sonder permite en vooraf reeling
  10. P

    HONDA PCX 125 SCOOTER (SOLD)

    SCOOTER is in baie goeie toestand,2013, 7000km dogter het van werk verander nou staan die fiets R16000
  11. P

    KATBERG PAS

    KAN MENS KATBERGPAS VAN QUEENSTOWN SE KANT AF RY .HET DIE NAWEEK PROBEER MAAR MOES OM DRAAI TOE PAD OOPHOU
  12. P

    Wanted xt 660 r

    ek is op soek na netjiese 660 r so +/- 40k
  13. P

    Goeie dag almal.

    Dag se almal van platte. Dankie dat ek kan deel wees van die forum, sien julle in Greytown as dit goed gaan.
Top