Oil level van my 660R

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Platte

Pack Dog
Joined
Sep 25, 2012
Messages
288
Reaction score
91
Location
Meyerton
Bike
Yamaha XT600
Ek moes die engin split want die bearing by die voor sprocket het op gepak, het toe al die bearings vervang, timming chain,olie pomp en ringe, nou kry ek geen olie level in die olie tank bo, het olie gedrein en yamalube olie in gegooi en die ou olie pomp terug gesit maar nog geen level in tank, gee bietjie raad asb waar kan ek nog kyk
 
Top