Tyd om my 300 te verkoop.
Bietjie van die history. Het die bike so paar jaar gelede by Weskus gekoop, vir so ruk gery en geval, sleutekbeen gebreek en toe baie tyd buite die land spandeer.. Bike wou vir n ruk nie start nie ( geen kompressie nie ). Het die bike toe na Superfoxi toe gevat wat...